Uiteindelik het An-na-na Resepte sy eie blog!!

An Nieuwoudt se resepte wat van Maandag tot Vrydag net na vyfuur  op Radio Namakwaland in die program UITVALTYD uitgesaai word, sal hier vir jou gerief gepubliseer word.

Moet nie vanmiddag se eerste resep misloop nie!!