Stel oond op 180 gr C. Klits saam: 125 sagte margarine, 1 k suiker,3 eiers en 1 t vanilla geursel. Klop 1 k lou-warm water by. Sif 1 k meeel, 3 t bakpoeier en kwart t sout. Roer 2 k klapper by. Bak vir 30 minute. Gooi vlg sous oor gaar, warm tert. Sous: Kook saam: 1 k suiker en 1 k water, knippie sout en voeg 1 t vanilla geursel by. Eet met geklopte room.