Stel oond op 180 gr C. Room 200 gr sagte margarine, 125 ml wit suiker, 80 ml bruinsuiker, 2 groot eiers en 1 t vanilla geursel. Roer daarby: 2 k bruismeel, kwart t sout en 150 gr donker sjokolade [gekap], of choc-chips. Drup teelepels vol op gesmeerde bakplaat. Bak 15 min tot gaar.