Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde biltong. Klits saam: 4 eiers en 250 ml room en 125 ml melk en sout en peper. Gooi bo-oor biltong en bak 1 uur tot vulsel gestol is. Laat 10 min staan voordat jy dit voorsit.