Oond 180 gr C. Meng alle bestandele saam: 1 kg cheddarkaas, gerasper, 6 groot, geklitste eiers, 1 pak bacon, gekap, 1 klein hamrol, gerasper, 2 E worcestersous, 2 E gekapte pietersielie en sout en peper. Skep in groot, diep gesmeerde tertbak en bak vir 40-50 minute tot gaar en goudbruin.