Oond 180 gr C. Meng saam: 250 ml gesmelte botter en 250 ml heuning. Voeg vlg droee bestandele by: 750 ml rou oats, 750 ml volkoring of nuttywheat meel, 1 k sonneblomsaad, 1 k klapper en kwart t sout. Meng bestandele goed deur en skep in gesmeerde, met bakpapier gevoerde bakplaat. Bak vir 35 minute en koel af, haal versigtig met bakpapier uit en sny in stafies.