Meng saam: 5 k gaar, fyn pampoen, 1 en halwe k bruismeel, half t sout, 1 t vanilla geursel, half k suiker, half k klapper, 1 eier. Drup eetlepels van beslag in vlak olie, bak tot gaar en plaas op kombuispapier om olie te dreineer. Pak in mooi glasbak en gooi vlg sous oor. Sous: Kook saggies saam vir 5 min: Sap van 2 lemoene, sap van 1 suurlemoen, half k suiker en half k soetwyn.