Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t kerriepoeier, 1 blikkie, 410 gr, gedreineerde, pynappelstukke, halwe greenpepper, gekap, 2 E soetrissie (sweet chillie), sous. Kan ook 2 E mayonaise byvoeg as jy wil. Meng goed deur skep in glasbak en laat 2 ure staan voor gebruik. In plaas van pynappel, kan jy ook perskeskywe gebruik en seldery stukkies by voeg.