Oond 180 gr C. Meng alles liggies saam: 1 k koekmeel, 4 E kakaopoeier, kwart t sout, 2 en halwe t bakpoeier, drie kwart k suiker, kwart k vetvrye melk, 1 t vanilla, halwe k plain jogurt en 1 groot eier. Roer 3 E choc chips in. Skep in gespuite muffin papierhouertjies, in muffinpannetjies, en bak vir 20 minute tot gaar. Koel af en versier soos verkies.