Meng 1 blikkie kondensmelk en 1 druppel rooi voedselkleursel tot ligpienk. Roer dan 3 k versiersuiker by, Roer 4 en halwe k klapper by en paar druppels vanilla of strawberry geursel , knippie sout. Druk vas in uitgevoerde, gesmeerde bakplaat, maak gelyk bo-op. As gestol. so na 1 uur, haal versigtig uit met bakpapier, plaas op broodplank en sny in blokkies. Pak in lugdigte houer.

Advertisements