Rol paar hoenderbors-repies in gegeurde koekmeel, dan in geklitste eier gemeng met soetrissiesous. Rol dan salticrax fyn en rol eier-bedekte repies daarin en braai in vlak olie tot goudbruin en gaar. Bedien met sous van jou keuse en suurlemoen skyfies.