Oond 180 gr C.
Klits saam : 1 k sagte botter, 3 k suiker, 6 eiers en 2 t vanilla geursel. Sif saam : 5 k Koekmeel, 5 t bakpoeier en half t sout. Meng om beurt, met 2 en halwe k melk by eiermengsel, roer 1 en halwe k korente of vrugtekoek mengsel by deeg. Skep in gevoerde, gesmeerde oondpan en bak vir40-50 minute tot gaar. Koel af en sny in blokke

Advertisements