Oond 180 gr C. Maak een groot pak kaas en uie chips fyner. Meng met 1 blik tamatie vis en 1 blik hoender room sop. Skep in gesmeerde oond bak. Klits 1 eier en half k melk en knippie sout saam en gooi bo-oor. Druk klein pakkie chips fyner en stooi bo-oor. Bak 30-35 minute tot goudbruin. Bedien met slaaie.

Advertisements