In groot kastrol: 1 geskilde butternut in blokkies, 2 gekapte seldery stingels, 2 aartappels in blokkies gesny. Bedek met water en gooi 2 E hoender aftreksel poeier by, roer deur en kook tot groente sag is. Maak fyn in voedselverwerker en gooi terug in kastrol, kook deur en roer bietjie vars room by. Proe en gooi sout na smaak by. Bedien met nog vars room.

Advertisements