Klits 4 x 250 ml room effens styf. Roer 2 blikkies kondensmelk by. Klits liggies deur. Roer 3 t vanilla essens by en skep uit in plastiek bak. Vies oornag. Bedien met caramel, sjokolade of vrugtesous.

Advertisements