Oond 180 gr C. Sit 1 kg vark rib, in stukke gesny, in oonpan. Meng saam: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 300 ml coke, 1pakkie bruin uie soppoeier. Gooi oor ribbes en bak in oond vir 2 tot 2 en halwe ure. Bedien met vars gebakte brood om sous op te vee.

Advertisements