Oond 180 gr C. Klits saam: 250 gr sagte margarine, 2 suiker en 2 eiers. Voeg By: 2 k klapper, 625 ml koekmeel, 2 k rou oats, 2 t bakpoeier, 1 en halwe t koeksoda en halwe t sout, meng liggies deur en voeg dan 2 k rice crispies by. Rol bolletjies en druk effe platter. Plaas op gesmeerde bakplaat en bak vir 20 minute tot gaar en bruin. Koel af op afkoelrakkie en pak in lugdigte houer.

Advertisements