Oond 180 gr C. Room saam; 250 gr sagte margarine, 2 k suiker, 2 eiers en 1 t vanilla geursel. Roer 1 pak, 500 gr bruismeel, halwe t sout, 1 k korente en 1 k klapper by. Rol in balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat, druk effe platter en bak vir 25 minute. Koel op afkoel rakkie af en verpak in lugdigte houer.

Advertisements