Gooi 1 liter melk in kastrol en bring tot kookpunt. Skep 125 ml koekmeel, 1 E mielieblom, halwe t sout en 2 E sagte botter in die droë bestandele en roer by kokende melk. Pasop vir oorkook, draai die hitte laer. Kook so 3 minute terwyl jy roer. Bedien met kaneelsuiker. Dit is genoeg vir 2 groot porsies .

Advertisements