Meng saam: 1 k rou hawermout, 1 k geroosterde klapper, halwe k growwe grondbonebotter, halwe k gekapte sjokolade, halwe k gemengde sade of neute, 1 k heuning, bietjie sout en 2 t vanilla geursel. Rol in balletjies en rol in klapper, plaas in yskas.