Oond : 160 gr C. Maak kors van 2 pakke Chocolate crust koekies, rol fyn en meng met 4 E gesmelte botter en druk onder- en langs kante in tertbak. Vulsel: Smelt 400 gr sjokolade, in blokkies gebreek, met 2 k vars room oor lae hitte in kastrol. haal van stoof af en klits 4 eiers, 150 ml melk en knippie sout saam en roer in sjokolade mengsel. Skep in kors en bak vir 20 minute. Bedien met geklpte room.

Advertisements