Oond 180 gr C. Sif 1 k koekmeel, 1 en halwe t bakpoeier, kwart t sout en 1 t fyn kaneel in mengbak. Voeg by: 60 ml bruinsuiker, 60 ml semels, 1 pakkie gekapte dadels. Roer nou 80 ml stroop of heuning en 80 ml melk by. Skep in gesmeerde, gevoerde bakplaat en bak vir 20-25 minute. Koel af in pan en sny in vierkante. Bêre in lugdigte bak.

Advertisements