Oond 200 gr C. Room 250 gr botter, 175 ml suiker 2 eiers en 1 t vanilla geursel tot liggeel en donsig. Sif saam: 3 k koekmeel, 4 t bakpoeier en 2 hoog vol E vlapoeier. Voeg by bottermengsel en meng tot sagte deeg. Laat rus deeg, toegedraai in kleefpapier, 10 minute in yskas. Rol bolletjies en plaas op gesmeerde oondpan. Druk effe platter met vurk. Bak vir 10-12 minute. Koel af op afkoelrakkie. Plak op mekaar met konfyt en room. Bedien dadelik.

Advertisements