Oond 200 gr C. Meng saam: 2 k bruismeel, 4 E mayonaise, 1 k melk, 1 t suiker en halwe t sout. Skep in gesmeerde muffin panne. Bak vir 15 minute tot gaar. Bedien met botter en konfyt of kaas.

Advertisements