Oond 180 gr C. Meng saam in mengbak: 1 blik tuna, dreineer, halwe k gerasperde kaas, 1 blikkie sampioene, dreineer, 1 klein gekapte ui, 3 k gaar noodles, 3 k witsous en sout en peper na smaak. Skep in diep tert bak en strooi halwe k gerasperde kaas bo-oor. Bak tot goud bruin, 30 minute.

Advertisements