Oond 180 gr C. Klits alles saam in mengbak: 4 eiers, 1 k suiker, kwart t sout, 2 k melk, 1 t vanilla geursel, 2 E sagte margarine, 125 ml koekmeel, 1 t bakpoeier en 1 k klapper. Gooi in gesmeerde tertbak en bak vir 45 minute tot goudbruin en gestol.