Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak. Klits saam: 4 eiergele, 1 k suiker en 60 gr gesmelte botter, tot romerig. Sif 1 k koekmeel, 1 t bakpoeier en kwart t sout. Klits by eiermengsel Voeg 2 k gewone melk en 2 k karringmelk en 2 t vanilla geursel by. Klits liggies saam. Klits 4 eierwitte styf en vou by beslag in. Gooi versigtig in tertbek, strooi kaneelsuiker oor. Bak vir 45 minute tot gestol. Jy kan ook twee kleiner terte maak.

Advertisements