Oond 180 gr C. Kap 1 pak jong spinasie blare fyner. Klits saam: 4 eiers 2 k griekse jogurt, sout en peper. Roer 1 en halwe k gerasperde mozzarella kaas by en roer spinasie by. Skep in gesmeerde muffinpanne en bak vir 20 minute tot gestol en gaar. Jy kan mengsel ook in gesmeerde tertbak skep, bak dit dan vir 30-35 minute.