Oond 180 gr C. Rol 10 hoenderstukke in hoender/sampioen soppoeier en pak in oondbak. Meng vlg sous en gooi bo-oor: 1 blikkie fyn pynappel, 2 E suiker, 3 E asyn, 1 klein ui , fyn gekap, 2 E bladjang en 2 E soet chilliesous. Bak vir 2 ure, bedek met tinfoelie. Haal foelie af en bak tot bruin en taai.

Advertisements