Oond 180 gr C. Braai 6 varktjops goudbruin alkant in vlak olie. Geur met sout en speserye. Pak in enkellaag in oondpan. Plaas pynappel ring [ingemaakte] bo-op elke tjop. Meng vlg vir sous; 1 k wit wyn, 2 E heuning, 2 E aangemaakte mostert. 2 E mielieblom. Gooi bo-oor tjops en bak oop tot goudbruin en gaar. Omtrent 1 uur.

Advertisements