Meng vlg bestandele saam in kastrol: 375 ml vrugteblatjang,125 ml worcestersous, 60 ml soetwyn, 2 E suiker. 125 ml tamatiesous en knippie sout, kwart t fyn gekapte knoffel [opsioneel]. Kook stadig, terwyl roer, 5 minute. Geniet saam met steak en braaivleis.

Advertisements